02 Aug
02Aug

Please note that the email are currently in Afrikaans ,english Translation will follow soon.


From: Neldie Bothma
Sent: Thursday, 01 August 2019 09:36
To: marlize@bio-link.co.za
Subject: RE: ADHD SEUN 8

Hi Marilize
Hoop dit gaan goed.
Ek wil graag net hoor wat is jou gevoel rondom Melotone Syrup .En is jy bekend met dit ?
Dankie

Reply :
From: marlize@bio-link.co.za
Sent: Friday, 02 August 2019 08:41
To: Neldie Bothma
Subject: RE: ADHD SEUN 8

Hi Neldie
Baie dankie vir die vraag. Melotone Syryp is ‘n produk wat deur Sporttron verkoop word. Dit is basies ‘n multivitamien.

Hier is die bestandele:
Each 5ml Contains Amount %USRDA
Vitamin B1 (Thiamine) 3 mg 200%
Vitamin B2 (Riboflavin) 3 mg 180 %
Vitamin B3 (Niacin) 3 mg 15%
Vitamin B5 (Pantothenic Acid) 3 mg 30%
Vitamin B6 (Pyridoxine HCL) 3 mg 150%
Vitamin B12 (Cyanocobalamin) 12 mcg 210%
Vitamin C (Ascorbic Acid) 200 mg 340%
Vitamin D 50 IU 15%
Calcium (Lactate) 35 mg 4%
Magnesium (Lactate) 12.5 mg 4%
Zinc 7.5 mg 50%
Methyl Sulfonyl Methane 50 mg
Glycine 50 mg
L-Taurine 25 mg
Chromium (Polynicotinate) 30 mcg
Vanadium 10 mcg
Salmon Oil 250 mg
Evening Primrose Oil 500 mg"

Alle kinders, maar veral kinders met ADHD vind baat by die gebruik van multivitamiene.
Tristie van der Spuy is ‘n dieetkundige in Bloemfontein. Sy het in die begin van die jaar ‘n webinar gedoen oor dieet en aanvullings. Jy kan op die link click om na dit te kyk.

https://youtu.be/0C9CDwH6HRQ

As jy produkte evalueer, vra altyd jouself af?

1. Is die produk geregistreer by die south African council of medicine?

2. Is daar baie goeie kliniese studies wat effektiwiteit bewys?

3. Wat “claim” die produk om te doen?

Baie produkte “claim” om vir ADHD te werk o.a. konsentrasie. As mens kyk na ADHD en die simptome/gedrag waarmee kinders presenteer is aandag meeste van die tyd slegs een aspek. Hulle sukkel ook om met take te begin of te voltooi. Baie kinders vat lank om huiswerk te doen ens.
Dit is baie belangrik om te weet dat swak ontwikkelde kognitiewe vaardighede, uitvoerende funksionering (executive functioning) onderskryf. Dit beteken ons moet kinders se kognitiewe vaardighede versterk, en dit sal hulle instaat stel om te konsentreer, lees, onthou ens. Dit gebeur op brein vlak en moet geoefen word sodat die brein dit onthou.
Ek hoop ek het jou vraag beantwoord.
Mooi naweek vir jou
Marlize


 Meer oor Bio-Link ,gaan loer gerus op hulle webtuiste 
.





HOW TO ORDER 

 


 


         

HOW TO ORDER  

 

Find out how to save 23% on Melotone Syrup.

How to order :
Contact  - 076 672 5324
WhatsApp's are welcome  - 076 672 5324
Email  - wellbeingtodaynb@gmail.com
Subscribe  - To see monthly specials, and more about products and Well-being Today
Let us contact you  - Leave your contact details on the contact page and we will get back to you.

Comments
* The email will not be published on the website.
I BUILT MY SITE FOR FREE USING